Centurion Teater - Besprekings
Vul gerus die volgende vorm in om U bespreking te maak. LET WEL: Moet asb nie die vorm invul indien U reeds 'n telefoniese bespreking gemaak het nie. Geen bespreking sal bevestig word sonder die bewys van betaling nie. Bevestiging sal per e-pos vanaf die Teater geskied.
ABSA Lyttelton Takkode: 335 045 Rekeningno: 404 95 77 030 Cheque Rekening Naam: Centurion Teater Verwysing op bankstaat: Naam van Show / Van (baie belangrik vir boekhouer) b.v Stef Bos/Potgieter
NB Stuur bewys van betaling na 012 664 5978 noodsaaklik en dui daarop Naam van Vertoning, Naam, Van en Kontakbesonderhede. (Moet asb nie faks deur bank stuur nie, om verwarring te voorkom)
Sou U direk deur Computicket wou bespreek, kliek op die Computicket logo bo.